The Jinko/JA 550W Mono Facial solar panel is a 550W monocrystalline module with 156 cells from Jinko Solar, one of the world’s leading manufacturers of the photovoltaic industry. Jinko solar panels come with a 12-year product warranty and a 25-year linear power warranty.
Dear William,
“This mail serves to confirm that a grid-tied solar system was installed at my residence at Olifantsnek, Rustenburg by Silent Solar Solutions during June 2022.
I was very satisfied with the entire process starting with a detailed site visit to my residence to access my specific needs and requirements. A number of different options were presented that enabled me to make an informed decision on the ideal system to install according to my specific requirements.
Delivery and installation of the solar system happened in less than 10 days after placing the order, there were no issues during installation and I was very happy with the quality of workmanship performed by the installation team.
Since commissioning the solar system has performed exceptionally well so far with no issues. My electricity bill has reduced by +- 75% and load shedding at my residence is something of the past!
I would like to sincerely thank the team at Silent Solar Solutions for excellent service, professional advice and quality products installed. I will definitely recommend their service to anyone contemplating the installation of a solar system.
If more info is required about my experience with Silent Solar Solutions, please mail me at fkock@mweb.co.za“
Goeiedag almal,
‘n jaar gelede het ek ‘n solar sisteem op my plaas geinstalleer deur installeerders wat hulle, hulleself sogenaamd adverteer, op die Groot Ontbyt Tv reeks.
Na drie maande toe ons reen seisoen begin het, het my probleme met die solar begin….
Op bewolkte dae kon die sisteem nie die batterye tot volle kapasiteit laai nie, met die gevolg dat ek van my generator moes gebruik maak om my batterye te kon laai.
Tot my spyt kon die inverter nie my generator aanvaar nie omdat dit nie ‘n hybrid inverter was nie en geen ander netwerk behalwe my generator kon krag gee vir die plaas nie. Ek besef toe dat ek ingedoen is deur die installeerder wat die sisteem aan my verkoop het.
Ek het toe met my regsverteenwoordiger begin konsulteer om die saak aan te voer. Aan my is gekonsulteer dat ek ‘n inspeksie verlag moet kry om die saak sterker te maak. So is dit toe gedoen en tot groot skok is toe daar nog groter foute gevind deur die inspeksie.
Ek het van die foute te hore gekom en dadelik moes ek ‘n besluit neem omdat my huis ‘n brand gevaar geword het van die verkeerde installasie. Ek het met ‘n vriend David Venter in Bloemfontein gepraat oor my probleem en my daddelik verwys na Will Clark van Silent Solar Solutions in Alberton.
Hy het na my probleem geluister en dadelik my die regte inligting gegee wat moes daar gewees het op die Solar sisteem. So het ek ‘n kwotasie van hom af verkry vd vervanging van ‘n hybrid inverter en die oor installeering van my netwerk. Sonder enige twyfel is die solar sisteem vervang en herstel en my nagmerries was verby.
Ek beveel enige persone aan, sonder enige twyfel om van Silent Solar Solutions gebruik te maak vir nuwe Solar installasies.
Hulle werk is van uiterste bo gehalte wat na die klient se belange omsien. Ek wens hull alle sukses en voorspoed toe vir die toekoms wat voorle.
Die Uwe
Hennie Pieterse
© 2024 | Silent Solar Solutions | All Rights Reserved | Privacy Policy